Die Hoër Meisieskool Paarl

...continued from page 1.

We are a value-driven school. The school’s Code of Conduct is based on values illustrated by the Christian faith, without discriminating against learners from other religion. Integrity, respect, pride and love form part of our daily lives. Each year we choose a value on which we will concentrate. The value for 2008, is TRUST. Our school has pride in 132 years of treasured traditions and high moral values.

Hoewel ons reeds ons eeufees in 1976 gevier het doen ons steeds die nodige aanpassings om tred te hou met nuwe ontwikkelinge. Gevolglik beskik die skool oor twee volledig toegeruste rekenaarlaboratoriums waar leerders van Graad R tot Graad 12 onderrig word.

Daar is ook 'n voltydse toegewyde ADSL Internetverbinding en die fasiliteit is ten minste twee middae per week vir die leerders beskikbaar om navorsing te doen. Rekenaargesteunde onderrig word tans in al die vakke aangemoedig. Rekenaartoepassingstegnologie sowel as Inligtingstegnologie word tans in gr.10 – 12 onderrig. ICDL word ook as buite-kurrikulêre aktiwiteit aangebied.